Is U Reg Vir Die Brand Seisoen?

Is U Reg Vir Die Brand Seisoen?

Soos gepubliseer in jou plaaslike koerant: Weerpatrone, in die Overberg, dui aan ‘n verskuiwing na ‘n hoër algehele temperature tesame met reënval later in die winter en lente. Dit veroorsaak vinniger en digter plantegroei en daarmee ‘n hoër risiko...